| Modulekode | EDW 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Die konsep van waarde, die waardeerder, standaard van waardasies, die Landmeter-generaal, plaaslike owerhede, grondgebruiksbeplanning, stadsbeplanning regulasies, berekening van oppervlaktes, rekords van die waardeerder. Faktore wat die waarde van verskillende tipes eiendom beïnvloed, waardevermeerdering en -vermindering, verskillende benaderings tot waardasies, die waarde van verbeterings, die waardasieverslag. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EDW 200 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App